Imperial News
Beekman soek groter markaandeel in noorde
04 June 2010

Beekman Super Canopies, die Kaapse vervaadiger van bakkiekappe, brei tans sy makaandeel in Gauteng en Kwazulu Natal uit. Die onderneming het tans n nasionale markaandeel van 16%. In die Wes, Oos end die Noord Kaap is die markaandeel 35%, het Beekman Super Canopies in n verklaring gese. Volgens me Vanessa Lester, Beekman se bemarkings en verkoopsbestuurder, is Gauteng die land se grootste marke vir bakkiekappe. Kwazulu -Natal is ook n belangrike mark. Beekman het n reeks van 145 produkte (insluitend teobehore) en verkoop sowat 16000 bakkiekappe per jaar. Die meeste bakkiekappe word by sy fabriek in Stikland, Kaapstad, vervaadg. Sowat 400 mense werk by die onderneming. In Julie 2008 het Beekman n volfiliaal van Imperial Automotive Retail geword. Beekman het agt deports en 37 passentrums in die land.

Group Directory


Latest Results
Audited Preliminary Results for the year ended 30 June 2010

Unaudited Results December 2009
Website maintained by Corporate Web Services Access To Information Manual | Code Of Ethics | Tip-Offs Anonymous